Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Home

LPF AgriBusiness is ‘n finansiële- en bestuurstelsel spesifiek vir die landbou sektor ontwikkel.

Belangrike punte by ‘n bestuurstelsel:

Beplanning

  • Begrotings
  • Kontantvloei

Evaluasie

  • Kan u bepaal of u nog op die regte pad is?

Aanpasbaarheid

  • Kan u betyds die nodige aanpassings maak?

Effektiwiteit/Produktiwiteit

  • Kan u bepaal waar die swak en sterk areas in u besigheid is?

Wins

  • Is u wins die maksimum wat u kan maak?
  • Is daar ruimte vir verbetering?

Kostes

  • Weet u wat die koste van u bedryfstakke is sodat u kan bepaal teen watter prys om u produkte te verkoop?

Tendense

  • Kan u tendense in u besigheid waarneem en hoe evalueer u dit?