Opdatering – Brandstof (600kb)
U kan nou kies tot by watter datum u die brandstof transaksies na die werkblad wil pos. Die werkblad het ook nie die Bateregisternommer ingesit nadat dit gekies is nie. Nou reggemaak.
Kliek op die Opdatering hierbo en stoor die lêer op u ‘desktop’. Dubbel-kliek dan daarop en die program sal outomaties opgedateer word.