Hierdie is ‘n reeks artikels wat deur Dr. PHILIP THEUNISSEN vir die Landbou Weekblad geskryf is.
Ek dink dis baie insiggewend en ‘n MOET lees vir elkeen wat in hierdie bedryf betrokke is.
U kan die artikels op www.landbou.com lees of u kan ‘n samestelling daarvan, hier aflaai/lees (Beste Bestuurspraktyke). Elke praktyk het ‘n sigblad (‘spreadsheet’) waar u u vaardighede kan toets. Dis almal saamgevat in hierdie Beste Bestuurspraktyke sigblaaie leêr.
Lewer gerus kommentaar op hierdie artikels. Laat weet ons ook watter van hierdie praktyke u meer van wil sien in ons stelsel!