Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Toets Registerkodes in Werkblad en
Verander Koopstate se beskrywing na kleinletters (Eerste karakter bly hoofletter).

Opdatering 20081129

1. By die Werkblad kan u nou toets of u Registers se kodes geldig is. Gaan na Algemeen, Toets en kies dan Register. Indien daar kodes is wat u gebruik het en die bestaan nie meer in die Register nie, sal ‘n lys van die kodes vertoon word.

2. By die intrek van die Kooperasiestate, kan u nou bepaal of u die beskrywing wil verander dat dit in kleinletters moet verskyn. Gaan Na Koopstate en dan na Opstel en Kooprekening. Gaan regs met die muis totdat u by die laaste kolom kom (dit wys nie outomaties op die skerm nie). Indin u die beskrywing wil verander, maak seker dat daar ‘ regmerkie in daardie kolom is.

Laai die jongste opdatering hieronder af. Stoor dit op die desktop en dubbelkliek dan daarop om die opdatering te doen.

Opdatering 20081129

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.