Opdateer met die weergawe hieronder.
1. Verwyder opsie by die invoer van die Spuitstowwe EN Opstel van Voorraad items bygevoeg. Jy kan ook reeks items kies deur die shift in te hou.
2. Die Invoer van die Gif by die Voorraad is verwyder – ou weergawe.
3. Wanneer jy die kodes by die invoer van die Spuitstowwe doen, sal die kodes nou beskrywings ook gee, bv. Persoon in Beheer, Voorraad item, Operateur, Masjinerie gebruik, ens. Die Voorraad item se eenheid verskyn ook na die Hvh. Die Sentrum se grootte in ha verskyn langs die sentrum.
4. Om Spuitstowwe in te voer, gaan na Register, Global GAP, Invoere, Spuitstowwe en sit Nuwe een in. Daar is dan opsie om die opdrag of al die inligting te druk. Onthou om te stoor voordat u druk.
Vraag:
Kan mens meer as een produk op ‘n blok, boord,ens hê? Of kan ek die produk en varieteit aan my Sentrum koppel? Dan hoef mens dit nie elke keer in te voer nie!