Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Die kooperasie gebruik groepskodes om die transaksie te kategoriseer. Elke groep kan nou aan ‘n finansiële rekening (en sentrum en toewysing) gekoppel word sodat die transaksies sommer outomaties na daardie rekening ge-allokeer kan word. Dit doen u deur na Opstel, Kaap agri, Groepe te gaan en die groepe te koppel.

U kan egter ook elke transaksielyn koppel na ‘n rekening. Dit gebeur gewoonlik wanneer u sekere transaksies as eie gebruik definieer, maar al die ander inne die groep moet na ‘n ander spesifieke uitgawerekening gaan. U kan nou op die lyn dubbelkliek en dan maak ‘n soortgelyke skerm as wat u by die bankstate gebruik, oop. Koppel die transaksie dan.

Die eie lyn se koppeling het voorkeur bo die groepkode se koppeling wanneer die allokasie gemaak word. Hierdie opsie het iewers ontspoort en is nou weer gekorrigeer.

Laai die opdatering hier af, stoor dit op u desktop en dubbelkliek daarop om die opdatering te doen. Onthou om uit u program te wees wanneer u dit doen.

Kaap Agri koppeling van transaksielyne

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.