Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Vraag:

“As ek BTW opgawe wil druk sê dit dat die diesel rabat nie ingevul is nie.  Ek het dit al gaan verander by BTW opstel – diesel.  Maar dit bly daar.”
Antwoord:

1. Maak seker dat u profiel wel aandui watter BTW kode gebruik word vir diesel.

  • Gaan na Lêer, Profiel en Verander U Profiel
  • Kies die registrasienommers op die lys van items op die linkerkant
  • Kies dan die BTW geuwel (dis die Afrikaans vir Tab)
  • Maak seker dat u BTW nommer ingevl is
  • Verseker dat u die Diesel BTW kode gekies het (gewoonlik nul)
  • Onthou om die Stoor knoppie te druk

2. Verseker dat u BTW inligting korrek opgestel is

  • Gaan na Opstel, Finansieel en BTW
  • Onder die BTW geuwel, verseker dat die BTW inligting vir die Diesel kode korrek opgestel is. Maak veral seker dat die Tot datum sommer op 2999 gestel is
  • Gaan na die Diesel geuwel en verseker dat die datums en kodes korrek opgestel is
  • Die datums loop gewoonlik van 1/4/2000x tot 31/03/200x
  • 1/4/2007 tot 31/3/2008 met faktor 83.5
  • 1/4/2008 tot 31/3/2009 met faktor 90.0
  • Al die persentasies is 80
  •  

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.