Die verslae het nie korrek gedruk nie. Is nou reggemaak.
Ek het ook die naam van die verslae verander na korter nommers. Al die Werklike Verslae sal nou met ‘n 2 begin. Die Finansiële verslae sal met 1 begin. Daarna is 1=Rekening, 2=Sentrum en 3=Toewysing. Werklike verslag per Rekening alleen sal dan 21 wees en Werklik per Sentrum/Toewysing/Rekening sal dan 2231 wees, ens. Hierdie veranderinge sal mettertyd ingefaseer word.
Hierdie opdatering bevat ook die nuwe nommer verslae wat alreeds ingewerk is.
Die opsie om rekening en Sentrum/Toewysing.Rekening apart te kies, is verwyder. Daar is nou ekstra opsies by die verslae om die gepaste een te kies.
Kry die nuutste opdatering onder die Downloads menu opsie en die Verslae module vir 15 April 2009.