Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Ek het 2 dokumente onder die Documentation Menu bygesit wat u wys hoe om die Signature in Outlook op te stel.

Die doel van die handtekening is om mense ‘n vinnige manier te gee om met u te kommunikeer SONDER om al die argiewe op te diep om te sien wat u telefoonnommer, ens is. MOENIE groot prente met u logo insit nie! En hou dit standaard vir almal in u besigheid. Hierdie is een van die dinge wat u ‘branding’ uitdra. Hou dit ook eenvormig met u onderneming se kleure, lettertipes, ens.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.