Indien u die probleem het dat enige gebruikerskode aanvaar word wanneer u aanteken, kan u hierdie opdatering installeer.

Die opdatering is by die Downloads menu onder die individule AgriBusiness modules. U moet die Utilities een van 2 Jul 2009 aflaai en ‘run’. Onthou om eers die AgriBusiness program toe te maak voordat u die lêer installeer.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Search Site
Archives