Archive for the ‘FAQ’ Category

We have added some links and information regarding RSA VAT (Value-Added tax). Browse to the Support, Training, VAT menu option.

You will find two important articels regaring the Zero-rated items and the Exempted items there. Links to the actual act are also available.

 

 

Lately we get numerous calls from people with faulty hardware. The main concern is that very few people have a backup of their important files. If the hard drive decides to stop working, then you a huge problem! Ensure that you have an adequate system in place when (not if) your hard drive crashes!

Some quick pointers:

1. Store your music, photos and videos on an external hard drive and access that when necessary.

2. Get an online storage area to save your files. Use DropBox or Windows Live to save your data to. You get 2GB of space for free! And it is quiet easy to set it up as well.

3. We support Genie Backup if you need a scheduled backup system.

I have added a Security menu option under the Support menu.

This section will deal with anti-virus, spam and malware issues. There are  good articles regarding securing your pc and internet experience. I also have added a reference to the software we are using at LPF. And everything is free!

Run through the articles and ensure you apply some of the point made there.

FNB allows you to recieve your bank statement automatically in CSV format!

 1. login to online banking and click on the Accounts tab, at the top of the screen.

 2. Tick the box(es) next to your account(s) and click on ‘Email Statements’, from the left menu.

 3. Select on ‘Email statements only’ and click ‘Confirm’

 4. Fill in the email addresses to which you would like to send the statements and then select PDF and CSV as your format.

 5. Click Update.

 

Die opdatering van 02 Junie 2009 laat u toe om lyne te verwyder VOORDAT u die data pos na die werkblad.

Sommige bankrekeninge laat u nie toe om die datums te kies vir die huidige maand nie. Dit gee in elk geval al die data vir die maand. Met hierdie opdatering kan u dan weer die staat intrek en die data wat ‘gedupliseer’ gaan word, selekteer en Delete. Die seleksie laat u toe om ‘n reeks data te kies deur die shift of ctrl sleutels te gebruik.

Ons stoor u skermuitleg wanneer u die module verlaat. Ongelukkig moet u hierdie lêer verwyder sodat ‘n nuwe een geskep kan word anders gaan die Delete opsie nie werk nie. Gaan na waar die program ge-installeer is (gewoonlik c:\program files\lpf systems\agribusiness) en verwyder die lêer “bankstatements.grd” VOORDAT u die nuwe Bankstate-module gebruik.

Ek het 2 dokumente onder die Documentation Menu bygesit wat u wys hoe om die Signature in Outlook op te stel. Read the rest of this entry »

Die BTW Diesel rabat vir die periode 1/4/2009 tot 31/03/2010 is 1.18. Die koers bly nog 80%.

U kan die rabat byvoeg deur na Opstel\Finansieel\BTW vanaf u hoofmenu te gaan. Kies dan die Diesel geuwel (“tab”). Voeg nou die inligting onder-aan die lys by en kliek op Stoor. U BTW verslag behoort ook nou korrek te werk.

Vraag:

“As ek BTW opgawe wil druk sê dit dat die diesel rabat nie ingevul is nie.  Ek het dit al gaan verander by BTW opstel – diesel.  Maar dit bly daar.”
Antwoord:
Read the rest of this entry »

Nuutste Opdatering (20 Jan 2009)

U kan nou al u vorige BTW Periodes met een opsie verander en ‘n geskikte periode toe te ken.

U hoef NIE lynnommers te gebruik om te onthou watter transaksies val in watter BTW Periode nie!

Die BTW Verslag kyk na alle transaksies wat nog nie ‘n BTW Periode aanduider het nie asook tot by die datum wat u gespesifiseer het en sit dit dan op die ‘uitstaande’ BTW verslag. Die idee is dat u die BTW periode afsluit nadat u tevrede is met die BTW verslag. Al die transaksies wat nie ‘n periode het nie en tot by die datum wat u gespesifiseer het, sal dan die periode wat u ingevul het, kry. Dit maak dit baie maklik om later weer die transaksies vir ‘n spesifieke BTW periode te druk. Gebruik die yyyymm-formaat om die periode te spesifiseer, bv. 200810 vir einde Oktober 2008.

Wat is `Blogging` en die `Social Networking` ding?

John Jantsch het met Microsoft Live saamgewerk en ‘n goeie inleiding hieroor geskryf.  Laai die lêer af en lees/werk daardeur. small-business-social-media (pdf file 840KB)

Ek stel voor u skep ‘n Windows Live rekening (dis gratis), skep ‘n LinkedIn rekening (weer eens gratis) en begin mense aan u profiel te koppel (dit gaan ‘n bietjie tyd en moeite vat). Alles word in die artikel verduidelik.

Search Site
Archives