Archive for the ‘Management’ Category
“Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel van ponde na rande verander het en my oortrokke bankrekening verdubbel het. Ek was net besig om daaraan gewoond te raak, toe bring hulle kilogramme in die plek van ponde en onse en my oes verminder met die helfte. Toe verander hulle die reënval van duime na millimeter en ons het sedert daardie tyd nog nie weer ‘n enkele duim reen gehad nie. Wat doen hulle toe? Bring ‘n ding genaamd Celsius en die temperatuur daal met twintig grade. Geen wonder my mielies wil nie groei nie. Asof dit nie genoeg was nie, verander hulle grond van morge na hektaar en my plaas se grootte verminder met die helfte van wat ek oorspronklik geërf het. Dit is toe dat ek besluit om die plaas te verkoop. En glo my. Ek het pas my plaas in die mark gesit, toe verander hulle myle na kilometer. Nou is my plaas so vêr uit die dorp, dat niemand daarin belangstel nie!”
We allow ZAR, USD and EUR as currencies on the invoice now. Change the currency setting on the Customer master file. The invoice will pick this up and print the invoice in that currency.
Download and install (Run) the latest LPF AgriBusiness Data and Blanks file, the Customer module file, the Customer Report file and the Customer Help file.
Daar is ‘n nuwe Opdatering vir hierdie module onder Downloads.
Die meeste klein goggas rondom die opstellings reggemaak. Die Verwerking van die Lone sal volg. Hou hierdie spasie dop.
Enige terugvoer is soos altyd baie welkom.
Die verslae het nie korrek gedruk nie. Is nou reggemaak. Read the rest of this entry »
Die verslag het die verkeerde totale gegee. Dis egter nou reggestel. (Dank aan Oranje Slaghuis wat ons daarop gewys het.)
Die nuwe opdatering van die verslag is hieronder:
Verkope Per Voorraad Items
Stoor dit op u Desktop en dubbel-kliek daarop om dit op die regte plek te plaas.
Die tweede weergawe sluit nou die verslae by die Invoer van die Spuitstowwe (Gif) in.
Laat weet asb indien u enige veranderinge op die verslae wil sien.
Die eerste weergawe van die GlobalGAP register is nou hier beskikbaar. Met hierdie weergawe kan u nog net u Spuitstowwe invoer. Die druk-opsies is nog nie beskikbaar nie.
Toets Registerkodes in Werkblad en
Verander Koopstate se beskrywing na kleinletters (Eerste karakter bly hoofletter).
1. Debiteure
Die krediet is bietjie gewysig om die opstelling te vergemaklik. Kyk veral na die kredietperiode en renteperiodes.
Die Rente Berekening is ook bietjie vergemaklik.
Onder Verslae is opsie om Verkope vir die maand te sien en te druk.
2. Voorraad
Opsie is by Groepe ingesit om dit te groepeer. Dit is spesifiek vir die Verkope per Groepe verslag gedoen.
3. Bankstate
Dit ondersteun nou ook die Microsoft Money formate.