Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Archive for the ‘Registers’ Category

We allow ZAR, USD and EUR as currencies on the invoice now. Change the currency setting on the Customer master file. The invoice will pick this up and print the invoice in that currency.

Download and install (Run) the latest LPF AgriBusiness Data and Blanks file, the Customer module file, the Customer Report file and the Customer Help file.

Daar is ‘n nuwe Opdatering vir hierdie module onder Downloads.

Die meeste klein goggas rondom die opstellings reggemaak. Die Verwerking van die Lone sal volg. Hou hierdie spasie dop.

Enige terugvoer is soos altyd baie welkom.

Die verslag het die verkeerde totale gegee. Dis egter nou reggestel. (Dank aan Oranje Slaghuis wat ons daarop gewys het.)

Die nuwe opdatering van die verslag is hieronder:
Verkope Per Voorraad Items

Stoor dit op u Desktop en dubbel-kliek daarop om dit op die regte plek te plaas.

Die tweede weergawe sluit nou die verslae by die Invoer van die Spuitstowwe (Gif) in.

Laat weet asb indien u enige veranderinge op die verslae wil sien.

Global GAP W2

Die eerste weergawe van die GlobalGAP register is nou hier beskikbaar. Met hierdie weergawe kan u nog net u Spuitstowwe invoer. Die druk-opsies is nog nie beskikbaar nie.

Read the rest of this entry »

Toets Registerkodes in Werkblad en
Verander Koopstate se beskrywing na kleinletters (Eerste karakter bly hoofletter).

Opdatering 20081129

Read the rest of this entry »

Opdatering 2008-11-25

1. Debiteure

Die krediet is bietjie gewysig om die opstelling te vergemaklik. Kyk veral na die kredietperiode en renteperiodes.

Die Rente Berekening is ook bietjie vergemaklik.

Onder Verslae is opsie om Verkope vir die maand te sien en te druk.

2. Voorraad

Opsie is by Groepe ingesit om dit te groepeer. Dit is spesifiek vir die Verkope per Groepe verslag gedoen.

3. Bankstate

Dit ondersteun nou ook die Microsoft Money formate.