Archive for the ‘Reporting’ Category

Die tweede weergawe sluit nou die verslae by die Invoer van die Spuitstowwe (Gif) in.

Laat weet asb indien u enige veranderinge op die verslae wil sien.

Global GAP W2

1. Pos Fakture by Debiteure met ou aanduider vir Notas.
2. Projekte verslae kon nie tabel kry nie.
3. Kooperasie state sal die beskrywing nou kleinletters maak met eerste Karakter Hoofletter.
4. Grootboekverslag wat NIE deur die wizard gedoen is nie, het net I/U gewys. Spoed ook bietjie verbeter.
5. Werklike Verslag – een onnodige tabel in verslag uitgehaal.

Opdatering-20081128

Opdatering 2008-11-25

1. Debiteure

Die krediet is bietjie gewysig om die opstelling te vergemaklik. Kyk veral na die kredietperiode en renteperiodes.

Die Rente Berekening is ook bietjie vergemaklik.

Onder Verslae is opsie om Verkope vir die maand te sien en te druk.

2. Voorraad

Opsie is by Groepe ingesit om dit te groepeer. Dit is spesifiek vir die Verkope per Groepe verslag gedoen.

3. Bankstate

Dit ondersteun nou ook die Microsoft Money formate.

Search Site
Archives