Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Tupperware

Sunette Loubser : (Porterville)

  • Tel No 022 931 2919
  • Faks 022 931 3617
  • Epos jsl(at)agrizone.co.za
  • www.tupperware.co.za (besoek hulle gerus EN teken in op die nuusbrief wat u op datum sal hou van die jongste gebeure)

Bestelvorm:

OKTOBER 2009

Goeie nuus!!!

-  Die GROOT marinade bak is hierdie maand beskikbaar as deel van die spesiale aanbiedings.

Let wel:  dis nog nie terug op die katalogus nie, so jy sal dit net hierdie maand kan bestel (Season Serve Set)

-  Die MYSTERY PACKS is hierdie maand ook deel van die spesiale aanbiedings.

Diegene wat laasjaar daarvan bestel het, sal getuig dat dit groot waarde vir geld is.

R230 – waarde tussen R400 en R500

(Ja, goed om nou al te begin dink aan Kersgeskenke…)

GENIET OKTOBER!