Buy
LPF AgriBusiness:
R3418.86 + R1 936.86 Jaarlikse Lisensiegeld = R5 355.72
Betaal jaarlikse lisensiefooi aanlyn *
Ons het ook Debietorder fasiliteite op tjekrekeninge indien u dit wil gebruik. Die debietorder gaan die eerste van die maand af. Ons moet teen die 20ste van die maand die data deurstuur sodat die debietorder die volgende maand verhaal kan word. Ongelukkig kan ons nog nie ander dae beskikbaar maak nie.
Die maandelikse paaiement is R535 pm vir die eerste jaar en daarna R195 pm.
U kan die magtigingsvorm aflaai, voltooi en aan ons terugstuur indien nodig.
U sal maandelik ‘n faktuur vir die bedrag ontvang.
LPF Express:
R1138.8 + R568.86 Jaarlikse Lisensiegeld = R1707.72
Betaal jaarlikse lisensiefooi aanlyn *
1. Die nuutste pryslys kan hier afgelaai word.
2. Laai die klient inligting vorm af, voltooi dit en en stuur dit aan ons terug.
3. Stuur ook bewys van u betaling vir ons.
4. Ons kontak u en reël vir installasie.
Indien u die AgriBusiness-stelsel gebruik, kan u ook aansoek doen om die MKB en Kaap Agri elektroniese fakture maandelik per epos te ontvang. Voltooi die vorm en stuur dit ook aan ons terug.
Indien u onseker is in watter stelsel u wil investeer, kan u die vergelyking tussen AgriBesigheid en Express hier aflaai. Kontak ons gerus indien u raad benodig.
* Aanlyn betalings moet met n kredietkaart gedoen word.