Asset Register
Die Bateregister bevat ‘n lys van al die bates in u besigheid.
Die primêre doel van ‘n bateregister is om sekere uitgawes aan ‘n register item te koppel en later ‘n verslag te kan trek om te sien watter koste deur daardie bate aangegaan is.
U kan ook huidige waardes vir die bates opstel sodat u weer u korttermynversekering kan evalueer.
U kan ook ‘n foto aan ‘n bate-item koppel. U behoort hierdie fotos jaarliks op te dateer.