Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Setup

Finansieel

  • Rekeninge

    Die Rekeningkode bestaan uit 4 alfa-numeriese karakters.
    (Vanaf Sept 2009 is dit vergroot na 7 karakters om Pastel gebruikers te kan akkomodeer.)

    Die lys van rekeninge word in 2 groepe verdeel:

    Inkomste en Uitgawes

    1. Die eerste karakter MOET ‘n numeriese getal wees.
    2. Alle inkomstes begin met ‘n numeriese 1.
    3. Alle uitgawes begin met ‘n 2-9.
    4. Vanaf Sept 2009 dui u op die Rekening aan of dit ‘n Inkomste/Uitgawe of Balansstaat item is. U kan nou al die kodes numeries maak en u Balansstaat items vanaf 5000000 begin.

    Balansstaat

    1. Die eerste karakter MOET ‘n alfabetiese karakter (A-Z) wees. Die tweede, derde en vierde karakters kan enige een van numeries of alfabetiese karakters wees.
    2. Bankrekeninge word apart hanteer en begin met ‘n D.
    3. Bates sal of A’s of B’s wees.
    4. Laste begin met ‘n C.
    5. Eienaarsbelang begin met ‘n E.
  • Brondokumente
  • BTW
  • Finansiële Kategorieë
  • Finansiële Groupe
  • Krediteure
  • Debiteure
  • Bateregister
  • Voorraad

Bestuur

  • Sentrums (Waar) – spesifiseer al die fisiese ‘areas’ van u besigheid wat u wil monitor
  • Toewysings (Waarop) – spesifiseer die produkte en dienste wat u besigheid aanbied
  • BestuursKategorieë (Afdelings vir Kontantvloei doeleindes)
    1. 010 Bruto Boerdery Inkomste
    2. 015 Privaat Inkomste
    3. 020 Kapitaalinkomste
    4. 030 Ander Inkomste
    5. 110 Produksiekoste
    6. 120 Arbeidskoste
    7. 125 Waardevermindering
    8. 130 Herstelwerk & Onderhoud
    9. 140 Admin Koste
    10. 150 Kapitaal Uitgawes
    11. 170 Skulddelging
    12. 190 Ander koste
  • BestuursTipes (Sub van BestuursKategorieë)
  • BestuursGroepe (Sub van BestuursTipes)

Gebruikers
Projekte