Outlook

Stoor Aanhangsels

Outlook Express

  1. Gaan na die `Inbox’
  2. Kliek op die boodskap
  3. Regs onder sal ‘n Skuifspeld verskyn
  4. Links-kliek daarop
  5. Menu maak oop met naam van die lêer en opsie `Save Attachment’ – links-kliek op `Save Attachment’
  6. Skerm met opskrif `Save Attachment’ maak oop
  7. Regs onder is knoppie wat sê `Browse` – Links-kliek daarop om te kies waar u die lêer wil stoor
  8. Nog ‘n skerm maak oop met opskrif `Browse for Folder`
  9. Soek vir `Desktop’ – Links-kliek daarop en kies `Ok` onderaan daardie skerm
  10. U  is nou terug by die `Save Attachment` skerm
  11. Kliek op die `Save` opsie regs bo-aan die skerm
  12. Die lêer sal nou op u `Desktop` wees.
  13. Laai hierdie `PowerPoint` af om vir u te wys hoe om dit te doen.
    stoor-microsoft-outlook-express-aanhangsel

Outlook Best Practices: Setup Outlook to work for You (Outlook 2007)

Search Site
Archives