Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Posts Tagged ‘koppelings’

Gaan na Invoere, Bankstate Intrek, Opstel en Alle Koppelings.

Kies die lyn wat u wil verwyder deur in die heel linkerkantste blokkie te kliek.

Druk die Delete-knoppie en  Bevestig dat u dit wil verwyder.

U kan ook die data verander deur te dubbel-kliek op die lyn en die nodige veranderinge te maak. Daar is ook ‘n nuwe hulplêer onder die Documents opsie op hierdie webwerf.