Login



  • Events are coming soon, stay tuned!
Polls

How Is My Site?

View Results

Loading ... Loading ...

Posts Tagged ‘rabat’

Die BTW Diesel rabat vir die periode 1/4/2009 tot 31/03/2010 is 1.18. Die koers bly nog 80%.

U kan die rabat byvoeg deur na Opstel\Finansieel\BTW vanaf u hoofmenu te gaan. Kies dan die Diesel geuwel (”tab”). Voeg nou die inligting onder-aan die lys by en kliek op Stoor. U BTW verslag behoort ook nou korrek te werk.