Posts Tagged ‘rekonsiliasie’
Die bankstate module het ‘n opsie onder Vertoon waar u die Geskiednis van die transaksies wat u ingetrek het, kan sien en uitdruk.
Die nuutste module is nou op die Downloads blad beskikbaar (13 Mei 2009 en later). Dit sluit ook die nuutste helplĂȘer in. Read the rest of this entry »