Posts Tagged ‘reports’

Die nie-wizard opsie het ook nou die opsie om die Openingsaldos by die druk van die verslae, te kan uitsluit.

Indien u die Openingsaldos uitsluit, kry u net die bewegings vir die tydperk gespesifiseer.

Indien u die tickie afhaal, sal die Opningsaldos ingesluit wees by die totale. Nou sal u Balansstaat items die ‘regte’ saldo wys, bv. die bank sal die korrekte saldo soos op die datum gespesifeer, wys (en nie net die bewegings vir die tydperk nie!).

Installeer die nuutste Verslae module onder die Downloads menu-opsie.

1. Pos Fakture by Debiteure met ou aanduider vir Notas.
2. Projekte verslae kon nie tabel kry nie.
3. Kooperasie state sal die beskrywing nou kleinletters maak met eerste Karakter Hoofletter.
4. Grootboekverslag wat NIE deur die wizard gedoen is nie, het net I/U gewys. Spoed ook bietjie verbeter.
5. Werklike Verslag – een onnodige tabel in verslag uitgehaal.

Opdatering-20081128

Search Site
Archives