Posts Tagged ‘social networking’
Wat is `Blogging` en die `Social Networking` ding?
John Jantsch het met Microsoft Live saamgewerk en ‘n goeie inleiding hieroor geskryf. Laai die lêer af en lees/werk daardeur. small-business-social-media (pdf file 840KB)
Ek stel voor u skep ‘n Windows Live rekening (dis gratis), skep ‘n LinkedIn rekening (weer eens gratis) en begin mense aan u profiel te koppel (dit gaan ‘n bietjie tyd en moeite vat). Alles word in die artikel verduidelik.