Posts Tagged ‘utility’
Indien u die probleem het dat enige gebruikerskode aanvaar word wanneer u aanteken, kan u hierdie opdatering installeer.
Die nuutste opdatering van die Utils-module sal u waarsku indien u datastel deur iemand anders op die netwerk in gebruik is. U kan dan besluit of u nogsteeds die datastel wil gebruik.
Hanteer versigtig, asb. Hierdie is net ‘n hulpmiddel om seker te maak werk word nie gedupliseer nie.